Skuimkop: Drank niemand se mater, maak jou naam krater

akkreditasie
Elton Jantjies het homself vandeesweek in ’n hofsaal bevind. Kon matige drankgebruik hom dalk dié verleentheid gespaar het? Foto: Gallo Images
Elton Jantjies het homself vandeesweek in ’n hofsaal bevind. Kon matige drankgebruik hom dalk dié verleentheid gespaar het? Foto: Gallo Images

Dat die onderwerp van drank soos ’n goue draad (of ’n amber stroompie?) deur vandag se rubriek loop, is blote toeval, liewe leser.

Dis geskryf met alle piëteit aan geheelonthouers en ook diegene wat geheel niks kan onthou ná te veel sopies nie.

Skuimkop se wyse vader, nou ook al lank oor die Groot Brug, het altyd gewaarsku dat drank niemand se maat is nie. Selfs in die geselskap van vriende, is drank iets wat “met respekte” geniet moet word, sou jy dan wou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos