Het SA sport sy ‘Madonsela’ gevind?

akkreditasie
Wie laaste lag, lag die langste. Ntambi Ravele geniet kennelik die grappie wat Saskok se waarnemende baas, Barry Hendricks, met haar probeer maak het. Foto: Gallo Images
Wie laaste lag, lag die langste. Ntambi Ravele geniet kennelik die grappie wat Saskok se waarnemende baas, Barry Hendricks, met haar probeer maak het. Foto: Gallo Images

Gee daardie vrou ’n Bell's! Solank dit net nie van Skuimkop se laaste lekseltjie is nie, asseblief.

Ja, in die tyd van inperking het die dubbels aan’t huis feitlik oornag enkels geword. Dié gewoonte het ook met verbluffende spoed gekom en gegaan.

Daar word steeds saans doppies gedrink. Of, om nader aan die waarheid te staan, proppies. Soos in een skroefproppie vol whiskey. Versigtig uitgemeet met die sekure hand van ’n kardio-vaskulêre chirurg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.2%
Rand - Pond
19.54
+0.5%
Rand - Euro
16.67
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,857.85
-0.5%
Silwer
21.90
-1.0%
Palladium
1,996.00
-0.6%
Platinum
947.51
-0.9%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,733
-0.7%
Alle aandele
67,217
-0.7%
Hulpbronne 10
73,651
-0.9%
Industriële 25
71,952
+0.3%
Finansiële 15
15,509
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos