Skuimkop: Kan iemand natlappie aan KSA besorg?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Onskuldig aan rassisme: Graeme Smith en Mark Boucher. Skuldig aan ’n verkwistende heksejag: Krieket Suid-Afrika. Foto: Gallo Images
Onskuldig aan rassisme: Graeme Smith en Mark Boucher. Skuldig aan ’n verkwistende heksejag: Krieket Suid-Afrika. Foto: Gallo Images

In alle eerlikheid erken Skuimkop vandag hy het ’n ligte aanvalletjie van schadenfreude gehad nadat Krieket Suid-Afrika sy tugsaak teen die Protea-breier, Mark Boucher, laat vaar het.

Vir dié wat in die duister is: schadenfreude is daardie gevoel wat ’n mens kry as jy jouself heimlik verlekker in iemand anders se ongeluk of ellende.

Anders gestel, as jy die frase “ek het jou mos gesê dit gaan gebeur” kan gebruik nadat jy iemand herhaaldelik gewaarsku het dat sy saak nie op ’n vrolike noot gaan eindig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 32
Munster 25
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos