Skuimkop: Nienaber slaan bal aan met spankeuse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aphelele Fassi kon gerus vandag ’n kans teen die All Blacks gekry het.
Aphelele Fassi kon gerus vandag ’n kans teen die All Blacks gekry het.

Met niks behalwe eer op die spel in vandag se rugbytoets teen die All Blacks nie, moet ’n mens wonder waarom die Springbok-afrigtingskorps nie ’n paar proefnemings met die opdrafspan oorweeg het nie.

Soos byvoorbeeld die opwindende Aphelele Fassi op heelagter in die plek van Willie le Roux. Want Willie, in Skuimkop se beskeie mening, was nie op sy allerbeste die afgelope paar toetse nie.

Frans Steyn kon ook in die laaste vesting oorweeg word. Hy bied ’n bykomende skopvoet pale toe, ingeval Handré Pollard straks weer sukkel van die kegel af, soos voorheen gebeur het. En wat van ’n slag met Herschel Jantjies of Cobus Reinach op skrumskakel begin?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos