Smal onkant met opmerking oor Curriebeker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sango Xamlashe, senter van die Griekwas, probeer vroeër die maand uit die hande van die Pumas se vleuel Tapiwa Mafura in Mbombela bly.   Foto: Gallo Images
Sango Xamlashe, senter van die Griekwas, probeer vroeër die maand uit die hande van die Pumas se vleuel Tapiwa Mafura in Mbombela bly. Foto: Gallo Images

Die tydsberekening van Gert Smal, afrigter van die Bulle, se opmerking dat die Curriebeker dalk in ’n glaskas in ’n museum gesit moet word, is verdag en boonop oneerbiedig teenoor Griekwas en die Pumas.

Smal het dié kommentaar gelewer nadat die Ligbloues Vrydag in die halfeindstryd van die Curriebeker-reeks teen Griekwas in Pretoria verloor het.

“As die Curriebeker verder afgewater gaan word en ons voorste spelers speel nie meer daarin nie, dan moet ons eerder die beker in ’n glaskas in ’n museum sit en om die Vodacombeker of so iets speel,” het hy gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos