Platteland kan by Covid-gevolge baat

akkreditasie
Dok Pool
Dok Pool

Die koronavirus-pandemie laat die lewe snaakse draaie loop; ook op die gebied van rugby. In dié geval hopelik ten goede vir die afskeepkinders van Suid-Afrikaanse rugby, die platteland.

Die gerugte dat SA Rugby die moontlikheid van ’n kompetisie vir al 14 Suid-Afrikaanse spanne in 2021 beplan, het sekerlik ’n hele paar mense laat regop sit. Afgesny van die buiteland het Suid-Afrikaanse rugby ’n nuwe golf van entoesiasme, en geld indien moontlik, nodig.

As die kompetisie wel plaasvind, sal dit uit SA Rugby se oogpunt waarskynlik eerder noodgedwonge as uit goedgunstigheid wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 102/1
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.61
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.00
+0.4%
Silwer
20.49
-0.9%
Palladium
2,221.50
-1.0%
Platinum
934.90
-1.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos