Tydbom tik, maar WP bly dwarstrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Só kan Nuweland van bo lyk indien ’n eiendomstransaksie tussen die WP Rugbyunie en Staytus Cape deurgevoer word.  Foto: Verskaf
Só kan Nuweland van bo lyk indien ’n eiendomstransaksie tussen die WP Rugbyunie en Staytus Cape deurgevoer word. Foto: Verskaf

Dink jou net in hoe lekker die lewe vir Kaapse rugbygeesdriftiges kon gewees het as al die geld wat die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) die afgelope jaar aan regskoste bestee het, in sy beroepspan belê is.

Wie weet, dalk kon die Streeptruie ’n goeie losskakel en selfs ’n skrumskakel op die plaasvervangersbank gehad het wat nie oordeelsfoute in die doodsnikke van wedstryde maak nie.

Miskien selfs toegang tot noodfondse vir ’n slot sodat John Dobson, die afrigter, nie twee flanke as slotte hoef te kies nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 190/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 190/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos