Alfa sluit kontrak met 1ste Chinese jaer in F1

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
China se Guanyu Zhou op die podium ná sy tweede plek in ’n Formule Twee-ren op Monza in September vanjaar.  Foto: Getty Images
China se Guanyu Zhou op die podium ná sy tweede plek in ’n Formule Twee-ren op Monza in September vanjaar. Foto: Getty Images

In ’n geskiedkundige oomblik vir Formule Een, het Alfa Romeo Dinsdag die Chinese renjaer Guanyu Zhou as spanlid vir die 2022-seisoen aangewys.

Dít word allerweë beskou as ’n sleutelstap om ’n nuwe mark in die Verre-Ooste te ontgin.

Die 22-jarige sal saam met die Finse jaer Valtteri Bottas, wat Mercedes ná vyf seisoene gaan groet, vir Alfa jaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos