Deel

Alonso verstom oor sy ‘33’-ondersteuning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Spaanse veteraan Fernando Alonso se goeie vertonings maak Formule Een weer gewild in Spanje.  Foto: Getty Images
Die Spaanse veteraan Fernando Alonso se goeie vertonings maak Formule Een weer gewild in Spanje. Foto: Getty Images

Tien jaar ná sy laaste oorwinning in ’n Formule Een-wedren met Ferrari, mik die 41-jarige Fernando Alonso na sy 33ste sege met sy nuwe span, Aston Martin.

En die tweemalige wêreldkampioen is verheug oor die ondersteuning wat hy in Spanje geniet, veral op sosiale media.

Aston Martin en Alonso is tot dusver die verrassingspakket van die seisoen. Die span is tweede op die punteleer vir vervaardigers nadat Alonso in Bahrein en Saoedi-Arabië derde geëindig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 97/3
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town Spurs FC 0
Casric Stars 0
Rand - Dollar
19.04
+0.9%
Rand - Pond
23.73
+0.6%
Rand - Euro
20.40
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.75
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
1,037.43
-0.2%
Palladium
1,407.94
-0.0%
Goud
1,960.45
-0.2%
Silwer
23.59
-0.0%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,730
+0.1%
Alle aandele
76,993
+0.2%
Hulpbronne 10
69,824
+0.4%
Industriële 25
103,681
-0.2%
Finansiële 15
15,288
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos