Chinese F1-ren weer van baan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carlos Sainz of Spain driving the (55) Scuderia Ferrari SF21 during the F1 Grand Prix of Turkey at Intercity Istanbul Park on October 10, 2021 in Istanbul, Turkey.
Carlos Sainz of Spain driving the (55) Scuderia Ferrari SF21 during the F1 Grand Prix of Turkey at Intercity Istanbul Park on October 10, 2021 in Istanbul, Turkey.
Photo by Clive Mason - Formula 1/Formula 1

Volgende jaar se Chinese Formule Een Grand Prix, wat op 24 April in Shanghai gehou sou word, het weens die Covid-19-pandemie en gepaardgaande reëls en inperkings wat steeds in China geld, gesneuwel.

Dié ren sal deur die Emilia Romagna Grand Prix op Imola vervang word.

Drie van die ander lande, Australië, Kanada, Singapoer en Japan, wie se renne ook nie vanjaar gehou kon word nie, is in volgende jaar se renrooster opgeneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos