Ecclestone: ‘Hulle maak nie meer manne soos Frank nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frank Williams in die 1990’s saam met die renjaers Ayrton Senna (links) en Damon Hill by Estoril.  Foto: Getty Images
Frank Williams in die 1990’s saam met die renjaers Ayrton Senna (links) en Damon Hill by Estoril. Foto: Getty Images

Frank Williams was ’n pionier wat moderne motorsport help opbou het en sonder hom sou die sport doodgeloop het.

So het die voormalige Formule Een-grootbaas Bernie Ecclestone Maandag gesê in sy huldeblyk aan Frank Williams, die stigter van die Williams-F1-span in 1966, wat Sondag dood is.

Die 79-jarige Brit was ook ’n sakeman en renjaer, wat ’n kwadrupleeg was sedert ’n motorongeluk in die suide van Frankryk in 1986.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos