F1 moenie net aanvaar Hamilton sal aanbly, sê McLaren-baas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Het ons die laaste van Lewis Hamilton in F1 gesien?  Foto: Getty Images
Het ons die laaste van Lewis Hamilton in F1 gesien? Foto: Getty Images

Formule Een moenie eenvoudig aanvaar dat Lewis Hamilton sal aanbly in dié sport nie, sê Zak Brown, spanbaas van McLaren.

Volgens Brown sal dit ’n fout wees om te onderskat watter “pyn” Hamilton verduur nadat hy onder omstrede omstandighede om ’n agste F1-wêreldtitel geklop is.

Hamilton (37) hou homself skaars sedert die einde van verlede seisoen en sy Mercedes-span sê die Brit wag op die uitslag van die FIA, F1 se beheerliggaam, se ondersoek na die gebeure in die Abu Dhabi-Grand Prix.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos