Hy ken my nie, sê Max oor Lewis-uitlatings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lewis Hamilton en Max Verstappen is nie juis beste vriende nie.  Foto: Getty Images
Lewis Hamilton en Max Verstappen is nie juis beste vriende nie. Foto: Getty Images

Lewis Hamilton en Max Verstappen is in die aanloop na die Russiese Grand Prix weer in ’n woordestryd gewikkel, minder as twee weke ná ’n ongeluk wat albei renjaers uit die vorige wedren geboender het.

Hamilton voer aan Verstappen voel die druk van sy veldtog om sy eerste Formule Een-wêreldtitel te verower.

“Ek onthou hoe dit was toe ek vir my eerste titel baklei het,” sê die Britse wenner van sewe F1-krone.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos