Kimi fiks en slaggereed vir Rusland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gewilde Finse renjaer Kimi Räikkönen.  Foto: Getty Images
Die gewilde Finse renjaer Kimi Räikkönen. Foto: Getty Images

Die Alfa Romeo-renjaer Kimi Räikkönen sê hy is fiks en slaggereed om sy terugkeer te maak by die Russiese Grand Prix.

Die 41-jarige Fin, wat Formule Een aan die einde van die seisoen groet, het die wedrenne in Nederland en Italië misgeloop nadat hy positief getoets is vir Covid-19.

“Ek het herstel. Sien julle by die volgende Grand Prix,” sê hy op Instagram.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,794.63
+0.1%
Silwer
23.34
+0.8%
Palladium
1,789.96
+2.2%
Platinum
954.68
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,933
+0.8%
Alle aandele
69,285
+1.0%
Hulpbronne 10
64,720
+1.0%
Industriële 25
92,937
+0.0%
Finansiële 15
13,403
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos