Lewis belowe hy sal nie wêreldtitel met ‘vuil’ taktiek probeer wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Max Verstappen jaag bo-oor Lewis Hamilton in vanjaar se Italiaanse Grand Prix.  Foto: Getty Images
Max Verstappen jaag bo-oor Lewis Hamilton in vanjaar se Italiaanse Grand Prix. Foto: Getty Images

Lewis Hamilton het belowe om “op die regte manier” te wen óf verloor, te midde van kommer dat sy spannende stryd met Max Verstappen om die Formule Een-wêreldtitel deur ’n botsing in die laaste wedren bepaal kan word.

Die 36-jarige Mercedes-renjaer poog om ’n ongeëwenaarde agtste wêreldtitel te verower en is 12 punte agter Verstappen (Red Bull), wat jag maak op sy eerste kampioenskap.

Daar is nog vyf wedrenne oor in vanjaar se reeks, wat Sondagaand (SA tyd) se Mexikaanse Grand Prix insluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.2%
Rand - Pond
20.50
+0.8%
Rand - Euro
17.08
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,807.01
-0.7%
Silwer
22.87
-2.7%
Palladium
2,332.00
-0.1%
Platinum
1,027.00
-0.7%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,270
-0.1%
Alle aandele
73,695
-0.1%
Hulpbronne 10
75,480
+0.3%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,061
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos