Lewis skuif terug op rooster oor nuwe enjin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lewis Hamilton die afgelope week in Turkye. Foto: Getty Images
Lewis Hamilton die afgelope week in Turkye. Foto: Getty Images

Mercedes het besluit om ’n vierde enjin vir die seisoen in Lewis Hamilton se renmotor te plaas, sodat die Brit met tien posisies op die wegspringrooster van Sondag se Turkse Grand Prix beboet sal word.

Die Britse span het aan die begin van die week gesê hulle oorweeg dit om die pak van ’n rooster-boete te vat omdat hulle bekommerd was oor die betroubaarheid van Hamilton se motor namate hy die kilometers met sy tweede en derde enjins van die seisoen opgestapel het.

Hul besluit om wel die dobbelsteen te gooi plaas Hamilton in ’n soortgelyke posisie as dié waarin Max Verstappen, met wie hy in ’n taai stryd om die wêreldtitel is, voorverlede week in Rusland was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos