Lewis spog in Brasilië oor sy vriendskap met Neymar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die F1-kampioen Lewis Hamilton en die Brasiliaanse sokkerster Neymar kyk saam ’n basketbalwedstryd.  Foto: Getty Images
Die F1-kampioen Lewis Hamilton en die Brasiliaanse sokkerster Neymar kyk saam ’n basketbalwedstryd. Foto: Getty Images

Lewis Hamilton het vandeesweek seker gemaak sy Brasiliaanse aanhangers bly aan sy kant deur hul aandag te vestig op sy vriendskap met die sokkerster Neymar.

Daar lê ’n groot naweek in São Paulo vir die Brit voor in sy veldtog om ’n rekord-agtste Formule Een-wêreldtitel te verower.

Die Mercedes-renjaer sê hy hoop om sy vriend Donderdagaand te sien speel in ’n Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd tussen die vyfmalige kampioen Brasilië en Colombia op die tuisveld van São Paulo se Corinthians.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 72/3
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 185/2
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos