Lewis ‘verbyster’ oor hy nooit vir Ferrari jaag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lewis Hamilton sê dit is elke renjaer se droom om vir Ferrari te jaag. Foto: Getty Images
Lewis Hamilton sê dit is elke renjaer se droom om vir Ferrari te jaag. Foto: Getty Images

Lewis Hamilton sê dit is “verbysterend” dat hy nie in sy loopbaan vir Ferrari meegeding het nie en dat hy “nooit eintlik sal weet” hoekom ’n skuif na Maranello nooit gebeur het nie.

Dié Britse wenner van sewe Formule Een-wêreldtitels, wat sy kontrak met Mercedes tot aan die einde van 2023 verleng het, erken dit is ’n “droom” vir enige F1-renjaer om in die skarlakenrooi van Ferrari mee te ding.

Hoewel die twee partye oor die jare met mekaar in kontak was en Hamilton selfs gesprekke gevoer het met Ferrari se voorsitter, John Elkann, het ’n vennootskap tussen die sport se glansrykste span en een van sy suksesvolste renjaers nooit ’n werklikheid geword nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 64/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.3%
Rand - Pond
21.57
-0.1%
Rand - Euro
18.34
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,796.74
+0.7%
Silwer
22.93
+0.1%
Palladium
1,762.29
-2.1%
Platinum
949.75
-1.7%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,562
-0.1%
Alle aandele
69,956
-0.1%
Hulpbronne 10
65,943
+0.6%
Industriële 25
93,390
-0.5%
Finansiële 15
13,451
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos