Meesterlike Hamilton stof Verstappen uit in Brasilië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lewis Hamilton (Mercedes) op pad na sy oorwinning in die São Paulo-Grand Prix. Foto: Reuters
Lewis Hamilton (Mercedes) op pad na sy oorwinning in die São Paulo-Grand Prix. Foto: Reuters

Lewis Hamilton (Mercedes) het Sondag weer meesterlik bestuur en sy grootste teenstander, Max Verstappen (Red Bull), in die São Paulo-Grand Prix geklop.

Maar Verstappen, wat tweede geëindig het, het aan sy voorsprong op die Formule Een-kampioenskapspunteleer geklou. Verstappen (332.5 punte) is egter met net drie renne oor nou net 14 punte voor Hamilton, die sewemalige wêreldkampioen, wat sy 101ste oorwinning behaal het in Brasilië. Hamilton, wat jag maak op ’n ongeëwenaarde agtste wêreldtitel, het 318.5 punte.

Hamilton se Mercedes-spanmaat, Valtteri Bottas, was derde met Verstappen se Red Bull-spanmaat, Sergio Pérez, vierde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos