Piero Ferrari woedend oor hoe mense oor Schumacher praat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael Schumacher kan glo nie kommunikeer nie. Foto:
Michael Schumacher kan glo nie kommunikeer nie. Foto:

Ferrari se ondervoorsitter Piero Ferrari is woedend oor die taal wat sommige mense gebruik wanneer hulle oor die motorsportlegende Michael Schumacher praat.

Schumacher het in 2013 ernstige breinbeserings opgedoen in ’n ski-ongeluk op die Franse Alpe. Die wenner van sewe Formule Een-wêreldtitels was 250 dae in ’n koma en sy gesin het sedertdien baie min inligting oor sy toestand bekendgemaak.

Die Duitser se vrou, Corrina, en sy twee kinders, Gina en Mick, tel onder diegene wat oor hom praat in die dokumentêre program Schumacher, wat in September op Netflix uitgereik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos