Prost mor nadat nuus oor sy vertrek by Alpine in media uitlek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alain Prost sal nie meer vanjaar by die Alpine-span in Formule Een betrokke wees nie. Foto: Getty Images
Alain Prost sal nie meer vanjaar by die Alpine-span in Formule Een betrokke wees nie. Foto: Getty Images

Alain Prost het Alpine van ’n gebrek aan respek beskuldig nadat dit Maandag aan die lig gekom het dat hy dié span, wat deur Renault besit word, verlaat het.

Prost, ’n viermalige F1-wêreldkampioen, was ’n nie-uitvoerende direkteur by die span. Die 66-jarige Prost het hom in 2017 as ’n raadgewer by die span aangesluit.

Luidens mediaberigte, waaronder F1 se amptelike webwerf, Formula1.com, het Alpine nie Prost se jaarlikse kontrak hernieu nie. Die span het egter nie ’n amptelike aankondiging hieroor gemaak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos