Deel

Red Bull-spanbaas bekommerd oor te veel F1-renne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christian Horner van Red Bull is bekommerd oor die groot aantal wedrenne waaraan sy span vanjaar moet deelneem. Foto: Getty Images
Christian Horner van Red Bull is bekommerd oor die groot aantal wedrenne waaraan sy span vanjaar moet deelneem. Foto: Getty Images

Formule Een is by sy breekpunt met die groot hoeveelheid wedrenne wat vanjaar gery moet word, sê, Red Bull se spanbaas.

Selfs met die kansellasie van verlede week se Emilio Romagna Grand Prix en voor dit ook die Chinese GP, is daar steeds 22 wedrenne wat vanjaar afgehandel moet word.

Volgens Horner, wat sedert 2005 – toe daar net 19 wedrenne in ’n seisoen was – by Red Bull is, is die aantal kilometer wat spanne deesdae moet aflê “gek”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.33
-0.2%
Rand - Euro
21.09
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.92
-0.5%
Palladium
1,420.02
-0.7%
Goud
1,943.52
-0.2%
Silwer
23.17
-0.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos