Ricciardo en Red Bull bevestig ooreenkoms vir 2023-seisoen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daniel Ricciardo sal hom vir 2023 as ’n reserwejaer by Red Bull aansluit. Foto: Getty Images
Daniel Ricciardo sal hom vir 2023 as ’n reserwejaer by Red Bull aansluit. Foto: Getty Images

Een van Red Bull se verlore seuns, Daniel Ricciardo, sal in 2023 amptelik terugkeer na die span vir wie hy vroeër in sy loopbaan sewe Formule Een-wedrenne gewen het.

Dié slag sal dit egter in die hoedanigheid van reserwejaer wees.

Ricciardo het die afgelope naweek die Abu Dhabi-Grand Prix die laaste keer vir McLaren gejaag. Sy Australiese landgenoot Oscar Piastri vervang hom in dié span en sal volgende jaar Lando Norris se nuwe spanmaat wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.66
+0.4%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,749.88
-0.5%
Silwer
21.18
-1.3%
Palladium
1,850.00
-0.4%
Platinum
977.00
-0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos