Staalboog red my lewe, sê dankbare Lewis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Max Verstappen se Red Bull-motor tref Lewis Hamilton se Mercedes Sondag op Monza in die Italiaanse Grand Prix. Die regter-agterwiel het op die Mercedes se beskermende staalboog te lande gekom. Foto: Getty Images
Max Verstappen se Red Bull-motor tref Lewis Hamilton se Mercedes Sondag op Monza in die Italiaanse Grand Prix. Die regter-agterwiel het op die Mercedes se beskermende staalboog te lande gekom. Foto: Getty Images

Was dit nie vir die beskermende boog bokant sy kop nie, sou hy dood gewees het, het die F1-kampioen Lewis Hamilton grootoog en dankbaar ná sy nou ontkoming Sondag gesê.

Die geboogde staaf bo-oor die kajuit van sy renmotor het in die botsing Sondag in die Italiaanse Grand Prix gekeer dat Max Verstappen se Red Bull-motor hom teen die kop tref.

Hamilton was pas uit die kuipe toe Verstappen hom probeer verbysteek, maar die Nederlander se linker-agterwiel het die randsteen getref. Die slag het sy motor tot bo op Hamilton se Mercedes laat opskiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos