Uitslag van ondersoek na Abu Dhabi-omstredenheid in Maart bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lewis Hamilton hou homself skaars sedert hy in Abu Dhabi om ’n agtste F1-wêreldtitel geklop is. Foto: Getty Images
Lewis Hamilton hou homself skaars sedert hy in Abu Dhabi om ’n agtste F1-wêreldtitel geklop is. Foto: Getty Images

Die beheerliggaam vir Formule Een sê hy sal op die vooraand van die Bahreinse Grand Prix in Maart die uitslag bekend maak van sy ondersoek na die omstrede gebeure in verlede seisoen se eindren in Abu Dhabi.

Lewis Hamilton (Mercedes) het voorgeloop in die laaste wedren van 2021 voordat ’n omstrede beslissing deur die wedrendirekteur, Michael Masi, vir Max Verstappen (Red Bull) in staat gestel het om die Brit in die laaste rondte verby te steek en die wêreldtitel te beklink.

Die FIA het verlede maand erken die bohaai doen F1 se beeld skade en dat hy ’n deeglike ontleding van die voorval sal doen, met alle spanne en renjaers wat gekonsulteer sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos