Verstappen byt vas vir puik sege oor Hamilton in VSA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Max Verstappen (Red Bull) onderweg na sy oorwinning in die Amerikaanse Grand Prix.   Foto: Reuters
Max Verstappen (Red Bull) onderweg na sy oorwinning in die Amerikaanse Grand Prix. Foto: Reuters

Max Verstappen (Red Bull) en Lewis Hamilton (Mercedes) het hul verwoede tweestryd in vanjaar se Formule Een-reeks Sondagaand by die Amerikaanse Grand Prix in Austin, Texas, voortgesit.

Die 24-jariger Nederlander en die 36-jarige Brit het tot die bitter einde baklei vir die plek op die boonste trappie, maar uiteindelik was dit die jongeling wat vir die eerste keer in sy loopbaan in die VSA gewen het.

Hamilton was skaars ’n sekonde ná Verstappen verby die geruite vlag in die tweede plek. Verstappen se spanmaat, Sergio Pérez, was derde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+1.5%
Rand - Pond
21.04
+1.3%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,771.91
-0.6%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,749.36
+0.2%
Platinum
940.68
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos