Deel

Verstappen: ‘Ek het my geluk verdien’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Max Verstappen (op die linker-voorwiel van sy renmotor) poseer vir ’n foto saam met die Red Bull-span by hul fabriek in Milton Keynes, Engeland. Foto: Getty Images
Max Verstappen (op die linker-voorwiel van sy renmotor) poseer vir ’n foto saam met die Red Bull-span by hul fabriek in Milton Keynes, Engeland. Foto: Getty Images

Max Verstappen het met sy terugkeer na Red Bull se fabriek in Milton Keynes, Engeland, Woensdag erken dat hy “baie gelukkig” was om verlede Sondag se Abu Dhabi Grand Prix te wen, maar glo dat hy dit verdien het nadat die geluksgodin vroeër in die Formule Een-seisoen nie aan sy kant was nie.

“Mense sê dit was ’n gelukkige oorwinning en dit wás absoluut baie gelukkig, maar vroeër in die seisoen was die geluk dikwels nie aan ons kant nie. Met ’n bietjie meer geluk vir ons sou die kampioenskap al voor Sondag beslis gewees het, al het Mercedes in die pylvak van die seisoen sterker geraak. Soms is dit lekker om ook die geluk ’n slag aan jou kant te hê,” het Verstappen luidens ’n berig deur die Daily Telegraph gesê.

Lewis Hamilton was Sondag met vyf rondtes oor 11 sekondes voor Verstappen en goed in sy Mercedes op pad om ’n agtste wêreldtitel te wen. Verstappen kon hom egter inhaal ná die ontplooiing van die veiligheidsmotor en het hom met vars bande in die laaste rondte verbygesteek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.08
+1.0%
Rand - Euro
19.44
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Platinum
988.01
+2.0%
Palladium
1,465.80
+1.2%
Goud
1,982.96
+1.0%
Silwer
23.87
+2.3%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos