Verstappen vol lof vir Schumacher se koelkop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mick Schumacher Sondag in die Britse Grand Prix op Silverstone.  Foto: Getty Images
Mick Schumacher Sondag in die Britse Grand Prix op Silverstone. Foto: Getty Images

Max Verstappen (Red Bull), die verdedigende Formule Een-wêreldkampioen, is vol lof vir die Duitse renjaer Mick Schumacher omdat hy kopgehou het in die doodsnikke van die Britse Grand Prix.

Verstappen (24) het Sondag effens teen die verwagting in dit teen Schumacher (Haas) uitgespook vir die sewende plek op Silverstone. Dit was nadat Verstappen se motor vroeër in die wedren skade opgedoen het.

Dit was ’n behoorlike katgeveg tussen die twee, met Verstappen wat toe sewende geëindig het. Schumacher (23) se agtste plek het beteken dat die Duitser die eerste keer in sy loopbaan as F1-renjaer kampioenskapspunte ingesamel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 15/0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 148/6
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 43/0
Rand - Dollar
16.71
-0.3%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.00
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,770.65
+0.5%
Silwer
19.86
+0.3%
Palladium
2,171.00
+1.3%
Platinum
933.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,336
+0.3%
Alle aandele
71,110
+0.2%
Hulpbronne 10
63,928
+1.1%
Industriële 25
87,326
-0.1%
Finansiële 15
16,148
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos