Vettel oor enjin gestraf vir Sondag se F1-wedren

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sebastian Vettel vroeër die maand in die Turkse Grand Prix.  Foto: Getty Images
Sebastian Vettel vroeër die maand in die Turkse Grand Prix. Foto: Getty Images

Die Duitse Formule Een-renjaer Sebastian Vettel het hom ’n wegspringrooster-boete vir Sondag se wedren in Austin, Texas, op die lyf geloop nadat hy sy toegelate perk vir nuwe enjins oorskry het.

Vettel (34), ’n viermalige wêreldkampioen wat vir die Aston Martin-span ry, beleef ’n so-so seisoen. Hy is tans algeheel in die 12de plek en kon in die laaste nege wedrenne nog net een keer onder die voorste tien renjaers klaarmaak.

“Kom ons stel dit so, ek dink ons gaan ’n moeilike naweek hê,” het Vettel aan joernaliste gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos