Gemeenskap juig saam nadat Ladybranders Dakar se woestyne oorwin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Werner Kennedy en Charan Moore van Ladybrand vier hul terugkoms ná hul deelname aan die Dakar-tydren.
Werner Kennedy en Charan Moore van Ladybrand vier hul terugkoms ná hul deelname aan die Dakar-tydren.

Twee Ladybranders het pas die moordende Dakar-tydren van 8 100 km op motorfietse oor Saoedi-Arabië se fel woestynlandskap suksesvol voltooi.

Die mense van Ladybrand is met reg baie trots op hierdie uitstekende prestasie van Charan Moore (30) en Werner Kennedy (42).

Maandag laatmiddag het die gemeenskap hulle by die Route N8 Luca Coffee Café in Joubertstraat in die dorp hartlik met vonkelwyn terugverwelkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 193/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.09
+0.4%
Rand - Pond
20.03
-0.6%
Rand - Euro
16.83
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,824.12
+0.0%
Silwer
21.61
-0.0%
Palladium
2,013.50
-0.7%
Platinum
940.55
-0.6%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,238
+1.2%
Alle aandele
69,996
+1.1%
Hulpbronne 10
72,464
+0.9%
Industriële 25
78,358
+1.6%
Finansiële 15
16,043
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos