Bestendige BB33 eindig 5de in Nederlandse MotoGP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se Brad Binder (Red Bull KTM) hou sy neus voor Maverick Viñales (Aprilia) in Sondag se Nederlandse MotoGP.Foto: Reuters
Suid-Afrika se Brad Binder (Red Bull KTM) hou sy neus voor Maverick Viñales (Aprilia) in Sondag se Nederlandse MotoGP.Foto: Reuters

Suid-Afrika se Brad Binder (Red Bull) het sy soveelste bestendige vertoning gelewer toe hy Sondag op die Assen TT-baan vyfde in die Nederlandse MotoGP geëindig het.

Binder, wat as BB33 bekend staan omdat hy met die nommer 33 op sy fiets jaag, het tiende weggespring.

Hy het gaandeweg tot vyfde opgeskuif en ’n podiumplek het selfs begin wink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-0.9%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,747.07
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,123.00
-1.6%
Platinum
897.50
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos