Bestendige Brad Binder 2de in Japan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brad Binder (Red Bull KTM, links) op die podium nadat hy tweede ná Jack Miller (Ducati Lenovo, middel) in die Japanse MotoGP geëindig het. Jorge Martin (Ducati Pramac, regs) was derde. Foto: AP
Brad Binder (Red Bull KTM, links) op die podium nadat hy tweede ná Jack Miller (Ducati Lenovo, middel) in die Japanse MotoGP geëindig het. Jorge Martin (Ducati Pramac, regs) was derde. Foto: AP

Suid-Afrika se Brad Binder (Red Bull KTM) is op die randjie van ’n oorwinning in vanjaar se MotoGP nadat hy Sondag op Twin Ring Motegi tweede in die Japanse MotoGP geëindig het.

Binder, wat in vanjaar se openingsren in Doha, Katar, ook tweede was, was die eerste keer in sy MotoGP-loopbaan in die voorste wegspringry (in die derde wegspringposisie).

“Ek is baie, baie bly,” het ’n oorstelpte Binder ná die resies gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos