Darryn Binder jaag in 2022 saam met ouboet Brad in MotoGP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Darryn Binder in 2020 op die podium ná die Katalaanse Moto3-Grand Prix in Barcelona. Foto: Reuters
Darryn Binder in 2020 op die podium ná die Katalaanse Moto3-Grand Prix in Barcelona. Foto: Reuters

Darryn Binder gaan aanstaande jaar nes sy ouboet Brad in MotoGP-wedrenne jaag.

Darren sal saam met die ervare Andrea Dovizioso vir RNF, ’n satellietspan van Yamaha, deelneem.

Darren jaag sedert 2015 in Moto3 en het in 2015 en 2016 teen Brad in dié klas meegeding. Brad is in 2016 as die Moto3-kampioen gekroon. Hy het die volgende jaar na die Moto2-klas opgeskuif en jaag sedert verlede jaar in die prestigeryke MotoGP-klas vir Red Bull KTM, waar hy reeds met twee oorwinnings spog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+1.6%
Rand - Pond
21.04
+1.2%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,767.66
-0.8%
Silwer
22.40
+0.3%
Palladium
1,774.74
+1.7%
Platinum
941.79
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos