2 nuwe SA bokskampioene gekroon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Shervantaigh Koopman op pad na sy indrukwekkende oorwinning oor Simon Dladla. Koopman het maklik met ’n uitklophou in die sewende ronde gewen. Foto: Gallo Images
Shervantaigh Koopman op pad na sy indrukwekkende oorwinning oor Simon Dladla. Koopman het maklik met ’n uitklophou in die sewende ronde gewen. Foto: Gallo Images

Shervantaigh Koopman en Cowin Ray het albei Saterdagaand by Emperors Palace in Kempton Park Suid-Afrikaanse titels gewen toe hulle hul onderskeie teenstanders met skitter-vertonings oorweldig het.

Koopman het Simon Dladla as die SA juniormiddelgewig onttroon deur hom in die sewende ronde uit te slaan.

Dladla het soos ’n verskrikte hasie in die kryt rondgeskarrel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos