3-kamp-atleet 3 jaar geskors weens gebruik van opkikkers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Igor Polyanskiy in aksie by die Olimpiese Spele in 2016 in Rio de Janeiro.   Foto: Getty Images
Igor Polyanskiy in aksie by die Olimpiese Spele in 2016 in Rio de Janeiro. Foto: Getty Images

’n Russiese driekampatleet wat vroeër vanjaar by die Olimpiese Spele in aksie was, is vir drie jaar geskors nadat hy positief getoets is vir die gebruik van ’n verbode middel.

Igor Polyanskiy is in Julie, kort voordat hy by die Spele in Tokio in aksie was, getoets. Wêrelddriekamp, die internasionale beheerliggaam van dié sport, het Donderdag in ’n verklaring aangekondig dat Polyanskiy positief vir die middel eritropoiëtien (EPO) getoets is.

Die 31-jarige Polyanskiy het 43ste in die manskompetisie by die Spele geëindig, terwyl hy lid van die span was wat 14de klaargemaak het in die gemengde aflos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.11
+0.9%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,768.08
-0.8%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,774.97
+1.7%
Platinum
939.50
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos