4 wêreldrekords in kragoptel vir SA leerling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mandla Tshwaku op die podium op die Global Powerlifting Committee se wêreldkampioenskappe vir kragoptel. Hy het vier wêreldrekords opgestel.  Foto: Verskaf
Mandla Tshwaku op die podium op die Global Powerlifting Committee se wêreldkampioenskappe vir kragoptel. Hy het vier wêreldrekords opgestel. Foto: Verskaf

’n Leerling van die Westview Special School in Gqeberha het Dinsdag vier wêreldrekords op die Global Powerlifting Committee (GPC) se wêreldkampioenskappe vir kragoptel in Pole ingeryg.

Mandla Tshwaku is die enigste Suid-Afrikaner wat aan die kompetisie deelgeneem het. Hy en sy afrigter, Jaco Koen, is tot Saterdag in Pole.

Mandla het ’n rekord opgestel vir algehele kragoptel (399 kg), asook rekords in die onderskeie afdelings met 145,5 kg in hurksit, 83 kg in borsdruk en 170,5 kg in dooiegewigoptel. Hy het in die kategorie vir tieners van 18 tot 19 jaar deelgeneem wat minder as 56 kg weeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.47
+0.5%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,782.66
-0.6%
Silwer
22.78
-1.6%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
950.97
-0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos