Aanklaers vra vir opgeskorte vonnis in Tour-saak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die aanklaers in die saak teen die toeskouer wat verantwoordelik was vir die aaklige ongeluk op die eerste skof van die Tour de France in Junie het Donderdag gevra vir ’n opgeskorte tronkstraf van vier maande.

Die 31-jarige Franse vrou, wie se naam nie bekendgemaak is nie, het reg langs die pad gestaan met haar rug na die fietsryers en ’n plakkaat vasgehou waarteen die Duitser Tony Martin vasgery het. Dit het tot gevolg gehad dat dosyne ryers agter hom ook neergeslaan het.

Die toeskouer, wat vier dae vir die owerhede weggekruip het voordat sy haar aan die polisie oorgegee het, het ’n plakkaat vir die kameras opgehou met die boodskap “Allez Opi-Omi”, wat “Voluit, Oupa en Ouma” beteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 87/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.40
+0.8%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.47
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,816.49
+0.2%
Silwer
23.74
+1.1%
Palladium
1,896.00
-0.4%
Platinum
991.25
+0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,123
+1.2%
Alle aandele
75,763
+1.1%
Hulpbronne 10
74,983
+0.6%
Industriële 25
96,513
+2.4%
Finansiële 15
15,215
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos