Albert Heenop gesels met Eben Jansen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eben Jansen laat spaander met die bal in ’n wedstryd op die Bokke se omstrede betogertoer van 1981. Sy spanmaats Barry Wolmarans (links) en Darius Botha kyk toe. Foto: Gallo Images
Eben Jansen laat spaander met die bal in ’n wedstryd op die Bokke se omstrede betogertoer van 1981. Sy spanmaats Barry Wolmarans (links) en Darius Botha kyk toe. Foto: Gallo Images

Die voormalige Vrystaat- en Springbok-flank Eben Jansen was maar 16 jaar oud toe sy ouboet Joggie die wind uit die All Blacks se longe geduik het met sy plettervat op Wayne Cottrell in die eerste toets van die onvergeetlike reeks van 1970.

Vandag onthou Eben dat dié duikslag wat die land se rugbykykers so in rep en roer gehad die plaaslike gemeenskap op Griekwastad in die Noord-Kaap feitlik verbygegaan het, sonder veel ophef wat daarvan gemaak is.

“Ons gesin het maar in die woonkamer op die plaas voor die radio gesit en luister na Gerhard Viviers se uitsending van die wedstryd,” onthou Jansen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 91/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.78
+0.7%
Rand - Pond
21.02
+0.5%
Rand - Euro
17.86
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,785.83
+0.6%
Silwer
22.85
+0.1%
Palladium
1,767.10
+1.4%
Platinum
957.00
+1.7%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,701
+1.0%
Alle aandele
71,093
+0.9%
Hulpbronne 10
68,129
+1.3%
Industriële 25
93,633
+0.6%
Finansiële 15
13,860
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos