Albert Heenop gesels met Jan Boland Coetzee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jan Boland Coetzee op sy wynplaas in die Boland. Foto: Verskaf
Jan Boland Coetzee op sy wynplaas in die Boland. Foto: Verskaf

Soos hy vandag die kuns van goeie wynmaak op die wynlandgoed Vriesenhof neffens Stellenbosch ken, het hy destyds as nr. 6-flank in die Matie-, WP- en Springbok-trui die kuns geken om balle uit te grou. Of dalk eerder het hy die kuns van baljagter in losskrums vervolmaak met sy vreesloosheid in die los.

Maar so ’n kolos as wat Jan Boland Coetzee as “fetcher” was, so is hy dikwels as “te klein” bestempel, wat grotendeels gemaak het dat hy eers op 29-jarige ouderdom ’n Bok geword het.

Die prestigeryke 1659-erepenning waarmee hy vereer is by verlede jaar se jaarlikse Wynoes-herdenkingsgeleentheid by Groot Constantia is sprekend van sy toegewydheid as wynmaker en sy liefde daarvoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 104/1
England 103/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos