Australiese GP en MotoGP weer afgelas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Australiese Grand Prix bly vanjaar weer in die slag.  Foto: Getty Images
Die Australiese Grand Prix bly vanjaar weer in die slag. Foto: Getty Images

Die Australiese Grand Prix is vir die tweede jaar agtereenvolgens afgelas.

Die 21ste ronde van die Formule Een-wêreldkampioenskap het in die slag gebly weens Australië se strenger beperkings op sy landsgrense.

“Ons is jammer om aan te kondig dat vanjaar se Australiese Grand Prix gekanselleer is weens beperkings en logistieke uitdagings wat met die Covid-19-pandemie verband hou,” sê die organiseerders in ’n verklaring oor die wedren wat op 21 November sou plaasvind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos