Bauke se skof-sege ‘super-lekker’

akkreditasie
Bauke Mollema gooi sy hande in die lug ná sy sege in die 14de skof van vanjaar se Tour. Foto: Reuters
Bauke Mollema gooi sy hande in die lug ná sy sege in die 14de skof van vanjaar se Tour. Foto: Reuters

Die drome van die 34-jarige Nederlandse fietsryer Bauke Mollema (Trek-Segafredo) is in 2017 bewaarheid toe hy die 15de skof van die Tour de France gewen het.

Gister het hy die 14de skof van vanjaar se Tour tussen Carcassonne en Quillan oor 183,7 km gewen om ’n tweede hoofstuk by sy sprokiesverhaal te voeg toe hy weer eerste oor die eindstreep gery het.

Die Oostenryker Patrick Konrad (Bora-hansgrohe) was tweede met Colombië se Sergio Higuita (EF Education-Nippo) derde, een minuut en vier sekondes agter Mollema.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos