KYK | Beheerliggaam ondersoek SA bokser se ‘vreemde’ dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Simiso Buthelezi Foto: Boks SA
Simiso Buthelezi Foto: Boks SA

Boks Suid-Afrika het met ’n ondersoek begin nadat ’n KwaZulu-Natalse liggewig-bokser se geveg eers onder vreemde omstandighede geëindig het en hy Dinsdag dood is.

Simiso Buthelezi (24) het Sondag in ’n toernooi by Greyville in Durban teen Siphesihle Mntungwa geveg. In die tiende ronde het Buthelezi, wat die geveg oorheers het, sy teenstander platgeslaan.

Terwyl Mntungwa besig was om op te staan, het ’n skynbaar gedisoriënteerde Buthelezi skielik sy rug op hom gedraai en in die een hoek van die kryt begin skaduboks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos