Benn en Eubank gaan soos hul pa’s teen mekaar boks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nigel Benn (links) en Chris Eubank in aksie in hul tweede geveg in 1993 in Manchester, Engeland. Die kragmeting het gelykop geëindig. Foto: Getty Images
Nigel Benn (links) en Chris Eubank in aksie in hul tweede geveg in 1993 in Manchester, Engeland. Die kragmeting het gelykop geëindig. Foto: Getty Images

Byna 30 jaar nadat hul pa’s ’n tweede keer teen mekaar geboks het, gaan Conor Benn en Chris Eubank jr. mekaar ook nou in die kryt pak.

In die 1990’s het Nigel Benn en Chris Eubank sr. die bokswêreld se verbeelding met hul twee titaniese gevegte aangegryp.

Eubank het die eerste een in 1990 in Birmingham met ’n tegniese uitklophou in die negende ronde gewen en die tweede een, in 1993 in Manchester, het gelykop geëindig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,708.97
+0.5%
Silwer
20.97
+1.2%
Palladium
2,309.53
+3.8%
Platinum
915.75
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,966
+1.9%
Alle aandele
65,401
+1.8%
Hulpbronne 10
63,335
+2.7%
Industriële 25
78,745
+1.6%
Finansiële 15
14,038
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos