Biles sê sy moes voor Spele uitgetree het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die gevierde Amerikaanse gimnas Simone Biles.  Foto: Getty Images
Die gevierde Amerikaanse gimnas Simone Biles. Foto: Getty Images

Simone Biles, wenner van vier Olimpiese goue medaljes, sê in ’n onderhoud met New York Magazine dat sy “eerder lank voor Tokio reeds” gimnastiek vaarwel moes toegeroep het.

Die Amerikaner het gesukkel met haar geestestoestand in vanjaar se Olimpiese Spele. Sy het die  “twisties” (waar 'n gimnas gedisoriënteerd voel terwyl sy of hy deur die lug tol) ervaar en dit het haar veldtog om ’n rekord van ses goue medaljes ontspoor.

Biles (24) het haar aan verskeie items onttrek en erken in die onderhoud dat sy met angs gesukkel het kort nadat sy in Julie in Tokio aangeland het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.5%
Rand - Euro
16.82
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,784.61
+0.8%
Silwer
24.34
+2.8%
Palladium
2,072.50
-1.5%
Platinum
1,054.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos