Binder-broers skitter ná tragedie

akkreditasie
Brad Binder (KTM) het Saterdag die topsnelheid van 362,4 km/h in MotoGP geëwenaar toe hy dit gedurende kwalifisering op die Mugello-baan in Italië aangeteken het. Foto: Getty Images
Brad Binder (KTM) het Saterdag die topsnelheid van 362,4 km/h in MotoGP geëwenaar toe hy dit gedurende kwalifisering op die Mugello-baan in Italië aangeteken het. Foto: Getty Images

Die twee Binder-broers, Brad (MotoGP) en Darryn (Moto3), het Sondag op die Mugello-baan geskitter toe albei vyfde in hul onderskeie renne van die Italiaanse Grand Prix geëindig het.

Maar waar groot opgewondenheid moes wees, was die atmosfeer erg gedemp nadat daar voor die Grand Prix aangekondig is dat een van hul mede-jaers, die 19-jarige Jason Dupasquier van Switserland, aan sy ernstige beserings beswyk het.

Dupasquier was Saterdagmiddag gedurende kwalifisering vir Moto3 in ’n ernstige massa-ongeluk betrokke waar verskeie jaers geval het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos