Deel

Birkett wen Drak-wedvaart 9de keer in ’n ry

akkreditasie
Andy Birkett, die marathon-wêreldkampioen, glip die afgelope naweek deur ’n stroomversnelling op die uMzimkulurivier naby Underberg in KwaZulu-Natal om die Drak-uitdaagwedvaart ’n negende keer opeenvolgens te wen. Foto: Gameplan Media
Andy Birkett, die marathon-wêreldkampioen, glip die afgelope naweek deur ’n stroomversnelling op die uMzimkulurivier naby Underberg in KwaZulu-Natal om die Drak-uitdaagwedvaart ’n negende keer opeenvolgens te wen. Foto: Gameplan Media

Andy Birkett, Suid-Afrika se kanovaart-marathonkampioen, het die Drak-uitdaging op die uMzimkulurivier naby Underberg in die KwaZulu-Natalse Drakensberge die afgelope naweek ’n negende keer agtereenvolgens gewen.

Birkett het danksy sy ervaring van dié wedvaart – wat as belangrike voorbereiding vir volgende maand se Dusi-kanowedvaart tussen Pietermaritzburg en Durban dien – die tegnies moeilike rivier bemeester.

Die rivier was medium-vol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 124/10
Ireland 15/0
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
21.99
+0.4%
Rand - Euro
19.36
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.91
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
986.26
+0.6%
Palladium
1,491.81
+1.0%
Goud
1,979.90
-0.0%
Silwer
23.86
-0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,565
-0.7%
Alle aandele
76,164
-0.7%
Hulpbronne 10
66,514
-1.5%
Industriële 25
102,893
-0.3%
Finansiële 15
15,500
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos