Bokskampioen waarsku teen dronkbestuur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Errol Spence waarsku mense deesdae om nie onder die invloed van alkohol te probeer bestuur nie. Foto: Getty Images
Errol Spence waarsku mense deesdae om nie onder die invloed van alkohol te probeer bestuur nie. Foto: Getty Images

Die bokskampioen Errol Spence is Maandag in Dallas drie dae se tronkstraf opgelê omdat hy in 2019 onder die invloed van alkohol bestuur het.

Spence het volgens ’n verklaring wat hy uitgereik het in Oktober 2019 “verskeie kroeë” besoek voordat hy met sy Ferrari in ’n muur vasgery het.

Hy was lank in die hospitaal, maar het sodanig herstel dat hy sy weltergewig-wêreldtitel sedertdien twee keer suksesvol verdedig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 119/1
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.61
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.00
+0.4%
Silwer
20.49
-0.9%
Palladium
2,221.50
-1.0%
Platinum
934.90
-1.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos