Brad Binder Nuweling van die Jaar

akkreditasie
Die Spanjaard Joan Mir (Suzuki) laat die sjampanje spuit nadat hy Sondag in Valencia as vanjaar se MotoGP-wêreldkampioen gekroon is. Foto: Reuters
Die Spanjaard Joan Mir (Suzuki) laat die sjampanje spuit nadat hy Sondag in Valencia as vanjaar se MotoGP-wêreldkampioen gekroon is. Foto: Reuters

Suid-Afrika se Brad Binder het Sondag in Spanje vyfde in die Valencia MotoGP geëindig, maar dit is straks goed genoeg om aan hom die Nuweling van die Jaar-kroon en die Irta-beker te besorg.

Binder (87) het nou byna ’n onaanvegbare voorsprong bo Alex Marquez (67) en Iker Lecuona (27) om dié gesogte eerbewys.

Die Italianer Franco Morbidelli (Petronas Yamaha SRT) het Sondag se spannende ren op die Gran Premio Motul de la Comunitat gewen. Hy het die Australiër Jack Miller (Pramac Racing) net-net getroef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 148/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 296/3
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.87
-0.4%
Rand - Pond
19.49
-0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.00
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,829.64
+0.1%
Silwer
21.37
+1.1%
Palladium
1,932.00
+2.7%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,693
+2.8%
Alle aandele
67,980
+2.5%
Hulpbronne 10
65,316
+1.4%
Industriële 25
80,741
+5.4%
Finansiële 15
15,435
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos