Deel

Cameron se kortbad-rekord spat

akkreditasie
Die Britse borsslagswemmer Adam Peaty stel Sondag ’n wêreldrekord op. Foto: Getty Images
Die Britse borsslagswemmer Adam Peaty stel Sondag ’n wêreldrekord op. Foto: Getty Images

Adam Peaty van Brittanje het Sondag by die Internasionale Swemliga-byeenkoms in Boedapest, Hongarye, ’n nuwe wêreldrekord van 55.49 sekondes in die 100 meter-borsslag in die kortbad losgeswem.

Die vorige rekord van 55.61 sekondes is 11 jaar gelde deur Cameron van den Burgh van Suid-Afrika in Berlyn opgestel.

“Dit is my eerste kortbad-wêreldrekord en ek sukkel gewoonlik daarmee, maar niemand werk harder (as ek) oor die laaste lengte nie en daardie een was vir my familie,” het Peaty aan die BBC gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 264/6
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 255/7
Rand - Dollar
18.57
-0.3%
Rand - Pond
22.69
+0.2%
Rand - Euro
19.99
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.36
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
969.69
-1.5%
Palladium
1,397.82
-1.3%
Goud
1,950.76
-1.4%
Silwer
22.38
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos