Cape Epic: Beers steeds op koers om Burry dit na te doen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaner Philip Buys (Pyga Euro Steel) klim Donderdag tydens die vierde skof van die Cape Epic van Tulbagh na die Goudini Spa.  Foto: Cape Epic | Nick Muzik
Die Suid-Afrikaner Philip Buys (Pyga Euro Steel) klim Donderdag tydens die vierde skof van die Cape Epic van Tulbagh na die Goudini Spa. Foto: Cape Epic | Nick Muzik

Die dinamika in die mansafdeling van die Cape Epic-bergfietstoer het Donderdag verander toe die Canyon Northwave-span hom vroegoggend moes onttrek.

Die Tsjeg Martin Stošek en sy Duitse spanmaat, Andreas Seewald, was algeheel tweede, maar Stošek het oornag maaggriep ontwikkel.

In die afwesigheid van Seewald-hulle, het die Nederlander Hans Becking en José Dias van Portugal (Buff Scott) hul eerste skofoorwinning behaal toe hulle bobaas was in die vierde skof oor 73 km van Saronsberg, Tulbagh, na die Goudini Spa buite Rawsonville.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos